Afrikaanse Skrywers Omnibus 5 (Afrikaans Edition)

Afrikaanse Skrywers Omnibus 5 (Afrikaans Edition)

Product ID: B00MZHKRDQ Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Afrikaanse Skrywers Omnibus 5 (Afrikaans Edition)

3 Volledige stories van ongeveer 10 000 woorde elk:

Biesieslaagte se Lokstem – Rika du Plessis

Toe Karmen se oupa haar op sy sterfbed versoek om haar ouma op Biesieslaagte te gaan bystaan, vra hy ook sy moet die bliktrommeltjie in die solder opspoor... die trommeltjie wat ook onwelkomes na die Karoo plaas toe gaan lok...



Vergewe my Liefling – Zelda van der Mescht

Marnus droom al jare van sy lewensmaat en op `n goue sonskyn dag ontmoet hy haar vir `n kortstondige moment. Vele ontberings en 'n nare ongeluk bring hulle uiteindelik weer bymekaar. Kan hy homself vergewe en die geluk wat na sy kant toe kom met albei hande aangryp?



Romeo en Juliet van Oos-Transvaal – Adele Reynders

Alexandra teken ware stories en liefdesverhale van Mpumalanga (die ou Oos-Transvaal) op vir haar nuwe boek. Min weet sy dat sy haar eie groot liefde gaan raakloop terwyl sy toevallig op deel word van anders se stukkie geskiedenis.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Renza Publikasies
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2014-08-22T22:27:48.000Z
Format
Kindle eBook