Die Bybel NLV (eBoek) (Afrikaans Edition)
Product ID: B00IUOJ81K
Condition: New
Product Description
Die Bybel NLV (eBoek) (Afrikaans Edition)
Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied €n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteolo«. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte.
Technical Specifications
Country
USA
Binding
Kindle Edition
EISBN
9781431609956
Format
Kindle eBook
Label
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Manufacturer
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
PublicationDate
2011-09-06
Publisher
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
ReleaseDate
2013-10-31
Studio
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY









