Ena Murray Omnibus 21 (Afrikaans Edition)

Ena Murray Omnibus 21 (Afrikaans Edition)

Product ID: B00BW7688S Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Ena Murray Omnibus 21 (Afrikaans Edition)

In die lekkerleesverhaal Señor die seerower wen verpleegster Andrea Smit ’n allemintige bedrag in ’n blokraaiselwedstryd – haar lewe verander ingrypend, en op ’n tropiese eiland kruis haar pad met dié van ’n aantreklike Spanjaard.In die speelse verhaal Junior in saal 7 gee ’n wit leuentjie daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het ’n verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort voor lank besef sy dat daar tóg waarheid in hierdie gerug mag steek.In Kaalvoet Katryntjie verloor die hoofkarakter haar hart aan haar voog, Festus Dumas, wat vas oortuig is dat sy nog ’n giggelende tiener van om en by sestien is. En dan moet sy, gekwalifiseerde verpleegster van twintig, toekyk hoe die listige Shirley Rossouw vir Festus probeer verlei.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Jasmyn
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2011-09-01T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook