Judaskus (Afrikaans Edition)

Judaskus (Afrikaans Edition)

Product ID: B00WIHAA2Q Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Judaskus (Afrikaans Edition)

Iemand se beendere word gevind op ’n stortingsterrein . . . Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posseël-meevaller weens nóg ’n sterfte, moet hy uitwerk waarom ’n geheimsinnige witboordjie-bende van binne uitgeroei word. Is dit dalk nié doodgewone bende-oorlog soos Kassie se kollegas glo nie? Wie kan die verraaier in hul midde wees − die een met die vlymskerp broodmes? Elke warm leidraad lewer ’n koue lyk op, en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie . . .

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Queillerie
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2015-05-20T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook