Kaalkop 3 (Afrikaans Edition)

Kaalkop 3 (Afrikaans Edition)

Product ID: B00BSU0FRE Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Kaalkop 3 (Afrikaans Edition)

Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Natani«l se gewilde rubriek in SARIE €“ na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in €n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Natani«l sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en €n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. €n Ikon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier kan bied. Kaalkop 3 sluit in:54 Kaalkop-rubrieke19 rubrieke uit SARIE KOS5 voorheen ongepubliseerde verhoogstoriesSwanemeer: die ware verhaalVoorwaar €n elegante boek propvol skatte: die ideale Kersgeskenk!

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Human & Rousseau
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2012-09-10T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook