Kindle Store > Self Service > Special Features Stores > c9ab0db0-ffd3-4141-aeea-b80d1da24569_0 > c9ab0db0-ffd3-4141-aeea-b80d1da24569_9301 > eBooks Specialty Stores > Kindle eBooks Test
Kommando - Van Perde en Manne
Product ID: B00CX0KO7Y
Condition: New
Sold Out
Product Description
Kommando - Van Perde en Manne
"Die briljantheid van Deneys Reits se vertelkuns le in die eenvoud, openhartigheid en onderbeklemtoning daarvan. Kommando - van Perde en Manne is geskryf met 'n gesofistikeerde onbevangenheid wat geweier het om hom aan die einde van die Tweede Vryheidsoorlog aan Britse gesag te onderwep. Dit is subtiel partydig, maar tog so sonder haatdraendheid dat ons by die avontuur betrek word - en dit voel amper of ons self daar was. Dit is 'n besonderse verhaal, en die gees daarvan is manjifiek." - T S Emslie
"Reitz het die rare slag gehad om die oorlog te beleef en dit daagliks te ervaar asof hy deur die bladsye van 'n avontuurverhaal blaai." - Thomas Pakenham
Technical Specifications
Country
USA
IsAdultProduct
ReleaseDate
2013-05-20T00:00:00.000Z


