AS ERFENIS (Afrikaans Edition)
Description
Na Herman Mans se onverwagse dood, neem Simon Walters die verantwoordelikheid van Herman se nalatenskap op sy skouers. Hy trek by Lara en die kinders in om hulle deur die transisie te help; maar ontdek gou dat daar in die Mans-huishouding geheime doodgeleef is. Hy word gedwing om ʼn nuwe emosionele fondasie vir Lara en haar twee kinders te bou en in die proses word hy ook gekonfronteer met Monica en klein Ankie, en die uitwerking wat hulle op hom het, ontspoor die weg wat hy voor hom gestippel sien. Die skrywer se fyn aanvoeling vir die ménslikheid van die mens, die stryd wat hy stry om sy natuur te bowe te kom, en die innerlike krag waaroor hy beskik om dit uiteindelik reg te kry, maak van hierdie aangrypende en versterkende leesstof. LIEFDE AS ERFENIS is deur Lapa Uitgewers aangebied as VANDAG SPEL GELUK en word nou deur die skryfster as e-boek aangebied.
Shipping & Delivery
Your order is shipped from the USA and delivered to your door in South Africa in 10–20 working days. All items are fully tracked.
Returns & Exchanges
We offer a 30-day return window. If something isn't right, contact our support team and we'll make it right.