Liefste Inbreker (Afrikaans Edition)

Liefste Inbreker (Afrikaans Edition)

Product ID: B07F93BVV6 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Liefste Inbreker (Afrikaans Edition)

Die rykmansdogter bevind haarself in 'n hulpelose situasie wanneer sy uitgeskop word deur haar stiefma. Sy "pas" Deon Joubert se huis op terwyl hy oorsee is, sodat sy 'n ander heenkome kan vind terwyl sy huis leeg is. Deon betrap die inbreker in sy strandhuis, en maak vir haar 'n aanbod wat sy nie van die hand kan wys nie. Haar enigste uitweg is om met Deon te trou sodat hy sy ergporsie kan behou en sy 'n dak oor haar kop het. Twee jaar gaan tog gou verby. Of so het hulle gedink.

Technical Specifications

Country
USA
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2018-07-04T16:21:45.753-00:00
Format
Kindle eBook