Met Moord in Remissie (Afrikaans Edition)
Product ID: B00OS8KIS4
Condition: New
No Stock / Cannot Import
Product Description
Met Moord in Remissie (Afrikaans Edition)
'n Wrok dwing jou terug na die plek van oorsprong; na die man wie se beeld jou jare lank teister tot die dood toe. En dit is waar Willem Visser hom bevind: op die drumpel van die dood. Maar daar is nog een taak wat hy moet volbring voordat hy bereid is om sy lot finaal te aanvaar: die smalende Louis Viljoen moet dood.
Technical Specifications
Country
USA
Manufacturer
e-Boeke vir Afrika
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2014-10-21T17:53:17.000Z
Format
Kindle eBook




