Please be aware orders placed now may not arrive in time for Christmas, please check delivery times.
Middernagminnaar (Afrikaans Edition)
Mikayla Schutte verstaan nie hoe enige vrou alles in haar lewe kan opgee ter wille van €n man nie. Tot sy Alain Khalifa in Aboe Dhabi ontmoet, en hy al haar vooropgestelde idees laat verkrummel.