Op soek na 'n held (Afrikaans Edition)

Op soek na 'n held (Afrikaans Edition)

Product ID: B00KW5KR5G Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Op soek na 'n held (Afrikaans Edition)

Kiara Albertyn, skrywer van vele romanses, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, Skat, haar Persiese kat, stel haar gedurig in die verleentheid en sy kry nie 'n held vir haar vurige heldin geskryf nie.

Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos 'n held, het die naam van 'n engel, maar vir Kiara is hy eerder 'n kruising van Atilla die Hun en die duiwel self. Sy vermoed dat hy haar hipnotiseer! Want hoekom sou sy anders instem om 'n werkaanbod van hom te aanvaar wat heeltemal teen haar beginsels is?

Technical Specifications

Country
USA
Author
Chanette Paul
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780799368130
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
131
PublicationDate
2014-02-01
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2014-02-01
Studio
LAPA Uitgewers