Annico Van Vuuren

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5 (Voorheen: OMNIBUS 5): 1 Die leë Abakus; 2 Doepa vir 'n Vaal Feetjie; 3 Blou Kosmos 4 Tussen Mure (PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen: Omnibus)) (Afrikaans Edition)

Free shipping with 3 or more products in your cart
Sold Out
Free shipping with 3 or more products in your cart
Secure checkout
Your payment is fully protected
Duties & VAT included
No surprise charges at the door
Tracked delivery
Track your order end to end
Returns support
30-day return window

Description

OMNIBUS 5 is n³g een van ANNICO VAN VUUREN se MOETkoop Omnibusse met sy vier verhale. Drie korter en bondig met BLOU KOSMOS wat nog nooit voorheen op eBoeke verskyn het nie. En dan die baie populre vollengte roman: TUSSEN MURE €“ oorlopenstoe romanties en liefdegevul soos nie dikwels gekry word nie in €˜n ultra hoogspanningsgleuf aangebied.
1 DIE LE« ABAKUS is €˜n seer ontdekking van eie tekortkoming in €˜n teer Afrikaner-adel agtergrond. Tog is daar groei en ontwikkeling, want liefde en opoffering bring sy eie beloning.
2 DOEPA VIR €œN VAAL FEETJIE: Is €˜n mens so vaal en onopvallend dat selfs graad tweetjies jou Vaal Feetjie doop, het jy tog seker geen hoop op romanse nie? Of tog? Wat van die pa wat vir sy belemmerde graad twee dogtertjie Doepa het wat werk teen die lewe se aanslae?
3 BLOU KOSMOS: Hoe om op agtien die dood van jou geliefde te verwerk? Kry jy €˜n Blou Kosmos uit die buitenste ruim om jou te troetel en te dra en alles vir jou te doen. Hoekom wil jou tweeling €“ jou sielsgenoot €“ jou Blou Kosmos dan net met wrede hande bykom? En is dit moontlik om ooit weer by aanvaarding €“ en by jouself €“ uit te kom?
4 TUSSEN MURE: Vic, €˜n volwasse, gesertifiseerde outis, kon nog nooit van sy pa se afsterwe af, in sy kleintyd, sy fisiese mure verlaat nie. Sy psigiese mure lyk vir Katia, wat een van sy verpleegsters word, egter m©©r onoorkomelik. Sal sy hom kan help €“ dadelik haar dringende behoefte. Veral omdat hy skynbaar selfs fisiese geweld teen haar sal gebruik as hy haar net kan kry om weg te gaan. Die spanning tussen haar en Vic groei. Tot hy die onmoontlik verrig, hy ontsnap uit sy fisiese mure!
Belewe Vic en Katia se stryd teen alles en almal €“ terwyl hulle liefde al ho«r en meer vergeef blom €“ tot waar elke muur tot minder as stof verkrummel.
Koop en geniet Annico se OMNIBUS 5!

Shipping & Delivery

Your order is shipped from the USA and delivered to your door in South Africa in 10–20 working days. All items are fully tracked.

Returns & Exchanges

We offer a 30-day return window. If something isn't right, contact our support team and we'll make it right.