Reënwoud bruid (Afrikaans Edition)

Reënwoud bruid (Afrikaans Edition)

Product ID: B00HP81XCO Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Reënwoud bruid (Afrikaans Edition)

Dianelle het ‘n traumatiese huwelik asook die onaangename verbreking van ‘n verhouding agter die rug. Sy glo vas sy is klaar met mans.
In benarde omstandighede kruis haar pad egter met Rupert, die man wat sy verag, en ineens is haar hele wêreld omgedol.
Omstandighede gooi hulle egter saam in die Amasone reënwoud. Noodgedwonge moet sy met hom saam werk om dit vir hulle en nog drie mense leefbaar en veilig te maak terwyl hulle planne beraam om te probeer om ‘n weg uit die woud na beskawing te vind.
Sy verstaan haar self later nie meer nie, want die gevoelens wat sy te midde van hulle swak omstandighede teenoor hom ervaar, maak nie regtig vir haar sin nie. Dis of ‘n ander Dianelle haar lyf oorneem wanneer die fris man slegs na haar kyk.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
H. cloete
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2014-01-05T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook