Books > Self Service > Custom Stores > 5edb3046-f9c1-4621-85f5-a4f7c2464a28_0 > 5edb3046-f9c1-4621-85f5-a4f7c2464a28_2001 > Foreign Language Books > More Languages > Afrikaans
Sirkus (Afrikaans Edition)
Product ID: B06XCZFGVH
Condition: New
Sold Out
Product Description
Sirkus (Afrikaans Edition)
Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien jaar oud. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel maar op ’n dag verander alles, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met ’n ultimatum. As sy hulle nie help om die ANC se geldspoor van Duitsland na Suid-Afrika te volg nie, sit sy en haar chronies siek ma sonder heenkome. En sy sonder haar studiebeurs. Dis hoe Adriana in Berlyn beland. Dis hier waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Ver weg van alles wat bekend en veilig is, leer Adriana waartoe sy in staat is. Bowenal leer sy dat niemand, ook nie sý nie, ooit heeltemal onskuldig is nie.
Technical Specifications
Country
USA
ReleaseDate
2017-03-08T00:00:00.000Z







