Toulopers (Afrikaans Edition)

Toulopers (Afrikaans Edition)

Product ID: B00MQRU34S Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Toulopers (Afrikaans Edition)

Was jy al ooit verlief?
Gaan jy eendag in jou pa se voetspore volg?
Het jy al ’n brief aan die man in die maan geskryf?
Wou jy al ooit ’n band begin?
Het jy al gewonder wat nou eintlik die punt van gedigte is?
Voel dit soms vir jou of die lewe ’n tou is waarop jy probeer balanseer?

Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Jaco Jacobs
Binding
Kindle Edition
Creator
Jaco Jacobs
EISBN
9780799366815
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
0
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
99
PublicationDate
2014-08-14
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2014-08-14
Studio
LAPA Uitgewers