Please be aware orders placed now may not arrive in time for Christmas, please check delivery times.
Waar die hart is (Afrikaans Edition)
Idalette veg om haar erfporsie van Adriaan Malan te behou. Sy glo sy€s nie goed genoeg nie, nie soos Adri en JC nie. Veral nie vir Charl Nienaber nie, trustee van haar erflating, wat haar net verdra, verduur.