Please be aware orders placed now will not arrive in time for Christmas, please check delivery times.
Gertjie, die brandweer-ertjie (Afrikaans Edition)
Gertjie is 'n grasgroen ertjie met 'n groot droom. Hy wil 'n brandweerman word. Die ander ertjies dink hy's nie lekker nie, maar Gertjie glo vas sy droom kan waar word. Nou moet hy net sorg dat hy nie geëet word voor hy sy mylpaal bereik het nie.