Radys, die veldmuis (Afrikaans Edition)

Radys, die veldmuis (Afrikaans Edition)

Product ID: B00HFY6HLK Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Radys, die veldmuis (Afrikaans Edition)

'n Spanningsverhaal vir jong lesertjies.
Radys is 'n baie jong veldmuisie wat die eerste keer sy huis verlaat om saam met sy mamma te gaan kos soek. Toe hy weer sien, is sy ma weg. Asof dit nie erg genoeg is nie, word hy deur 'n wildekat gejaag. Net toe hy veilig voel in 'n wegkruipplek, kom 'n klompie kinders op hom af. Hy moet sy storie ken om weg te kom.
Gelukkig kry sy mamma hom en oorleef hy om sy verhaal aan sy boeties en sussies te vertel.
Die lesertjie leer ook meer van die genus Rhabdomys se gewoontes, habitat, sosiale struktuur en eetgewoontes.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
e-Boeke vir Afrika
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2013-12-19T18:47:48.289Z
Format
Kindle eBook