Vlindervrou (Afrikaans Edition)

Vlindervrou (Afrikaans Edition)

Product ID: B005N8WXUY Condition: New

Sold Out

Product Description

Vlindervrou (Afrikaans Edition)

Na twee vernederende egskeidings vat Amalia die pad uit die stad Vlinderland toe - Die ruwe stuk bosveldplaas naby die Kruger Wildtuin. Hier sal sy €˜n nuwe begin maak sonder enige man aan haar sy. Hierdie spesie is in haar boeke afgeskryf. Sy is moeg daarvoor om net deur hulle gebruik te word.

Omstandighede op die skoenlapperplaas is egter geensins wat sy haar voorgestel het nie. Haar woning is in €˜n patetiese toestand. Daar is €˜n vreemde man in een van die gasterondawels. €˜n Leeumannetjie laat die bloed in haar are stol. Skote klink in die nag op en vae geluide soos dowwe donderweer laat ook haar armhare orent staan€¦

Bibi-Boek (15,400 woorde) Korter as 'n boek, langer as 'n kortverhaal.

Dalk MINDER BOEK, maar BETER PRYS! En beslis dieselfde spanning en lekkerlees. Bibi-Boeke Bo!

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Boekemakranka
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2011-09-14T14:11:03.000Z