Drie Baasspeurders (Afrikaans Edition)

Drie Baasspeurders (Afrikaans Edition)

Product ID: B01ETI6LE2 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Drie Baasspeurders (Afrikaans Edition)

Markus is 'n tien jaar oud en is baie lief vir sy twee honde. Daar is 'n swaksiende Malteser, Basjan (hy dink hy is groter en sterker as al die ander honde), en 'n Labrador, Jonathan (baie vriendelik en lojaal). In Drie Baasspeurders ontdek Markus per toeval dat hy ‘hondetaal’ kan verstaan. Hy sukkel om aan sy superkrag gewoond te word, maar besef later dat dit ook pret kan verskaf. Hy beleef spanningsvolle oomblikke saam met Jonathan en Basjan terwyl hulle die hondestelers probeer vastrek. Basjan, byt ’n rooi onderbaadjieknoop by die hondesalon af wat as die verdoemende bewysstuk dien.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Vi le Roux
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9781432307868
Format
Kindle eBook
Label
Struik Kinders
Manufacturer
Struik Kinders
NumberOfPages
60
PublicationDate
2016-05-01
Publisher
Struik Kinders
ReleaseDate
2016-05-01
Studio
Struik Kinders